Skip to content
57
Graduate
Chimera Difficulty Score
a synthesis of Flesch-Kincaid, Coleman-Liau, SMOG, and Dale-Chall readability metrics
Op 9 Junie 1976 het die jong lugmagvlieënier tweede luitenant Kevin Roy Winterbottom die lewe van Monumentpark se mense – en veral laerskoolkinders – gered. Maar met sy eie betaal. Wat ʼn gewone wintersoggend moes wees, het in ʼn tragedie, maar uiteindelik ook ʼn heldedaad verander wat die mense van Monumentpark tot vandag onthou en herdenk. Held in wording Winterbottom was die enigste kind van Arthu...