Skip to content
’n Kubermisdaadgroep het een van Statistieke Suid-Afrika (StatsSA) se databasisse geïnfiltreer en 154 GB se data gesteel. Altesaam 453 362 datalêers is gesteel. Die kubermisdaadgroep genaamd XP95 eis nou ’n losprys van $100 000 (oftewel R1,7 miljoen) by StatsSA óf die gesteelde data word aan die publiek uitgelek. Die instelling het glo tot 20 April om die betaling te maak. StatsSA is egter nie van...