Skip to content
Die vroeë herfsson het Maandag warm op die aksie van die Pretoria Boys High (PBHS)-Paastoernooi geskyn en oudergewoonte het die skolerugbysterre in sy strale baljaar. Die toernooi is ʼn viering van die skool se 125ste bestaansjaar en die finale dag se wedstryde was omtrént ʼn fees vir skolerugbyfynproewers. Daar was immers iets van alles – van entoesiastiese ondersteuners en Chino-draende afrigters ...