Die volgende gedig is gekies vir publikasie in die AVBOB Poësiebiblioteek en word heruitgegee met die toestemming van die AVBOB Poësieprojek. Om dié biblioteek van meer as 22 000 gedigte in 11 van ons landstale te besigtig, klik hier.
As hoop jou dra
Kelly Maasdorp
Hoop het jou gedra,
pa,
deur die jare,
die droogte,
deur plant en oes,
deur die bank se skuld,
debiet en krediet, gebalanseer,
en daar...
Analyzing "Hoop het jou gedra" from a skeptical perspective reveals a compelling narrative of hope and resilience amidst adversity. However, it's essential to recognize the poem as a work of art rather than a news report or educational content.
The use of vivid imagery paints a picture of a father's unwavering hope throughout challenging times, from drought to financial difficulties. The arrival of rain and subsequent green spring provides a hopeful resolution, symbolizing the transformative pow...
